“Boekhouer skuldig aan bedrog”:
Die staat behoort te appelleer teen die vonnis. Die vonnis is totaal onvanpas. – Piet Bekker
Musikant aangerand:
Ek wonder hoeveel mense moet nog daar aangeval word voor daar iets gedoen word. My skoonpa, ‘n ou man van 64, is ook daar deur 5 aangeval en het later in die hospitaal geswyk aan sy beserings. Die polisie het tot nou nog nie eers probeer om die skuldiges te vang nie. Alhoewel hulle baie bewus is van die bendekring daar. – Ginele Shaun Lock
Ag, die land is in sy kanon in. Wette is vir misdadigers. Jy kan roof en steel en doodmaak dan is jy in die kol. Moet net nie eerlik wees nie. Dis ‘n verdomde sirkus en gekkespel. Regering mors geld en die belastingbetaler moet aanmekaar opdok. Grondbelasting en alles gaan op. Nee wat, iets sal moet drasties gebeur. – Ina Hoffmann Kotze
Dis so hartverskeurend om sulke nuus te hoor. Ek voel saam met jou Riaan jou pyn jou lyding, maar jou foto waarin jy met jou hande so mooi sit, glo ek is ‘n voorbeeld vir baie om biddend te bly vir al die lelike dinge wat in ons mooie Namibië afspeel. Riaan, ons bid dat hulle wat jou seer veroorsaak het so gou as moontlik agter tralies beland. Ons bid vir gou herstel en dankie Meester, hy leef. Word gou gesond. – Trooi Krohne
Looks like Namibia is catching up with crime in the Western Cape. We live in fear on our wine farms. – Jeanette Keck
It's sadly all over South Africa. Kwazulu Natal is terrible. – Carol Diakoyannis
I hope he gets well soon! – Jeremy Jaarukako Tjizo
So jammer dat geweld seëvier. – Margarethe Coetzee
“Windhoek so te sê bankrot”:
It appears as if the whole country, from the top of the State structures to the lowest of town councils, is basically bankrupt. Wonder who we can blame? – Johan Beyers
How can all these educated executive officers fail like this? When entrusted with such positions, you must work!!! And I mean not only 8 to 5. We want big salaries and perks and live the rich life, without working. – Adolf Lori Pamo Shikongo
Kyk management se lifestyle, wat hulle alles ry, waarin hulle bly, bankbalanse, salarisse, voordele, petrolkaarte, kaarte vir entertainment, onthale, parties, munisipaliteit betaal vir alles. . . Vlieg orals. – Leon Nederlof
“Duineveld se ystervroue”:
Dis ‘n bewys van die groot gebod eer jou vader en moeder sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank mag lewe. Wat ‘n voorreg vir kinders, kleinkinders en agterkleinkinders om aan die voete van sulke wyse mense te kan sit en leer. Ag, ek verlang sommer my ouma. Mag die liewe Heer hulle gesondheid skenk. Wat ‘n seën is julle vir die gemeensksap. Sterkte vorentoe. – Hildegardt Jansen
Duineveld se groot mense. . . Sterk in gees en geloof, hul vader en moeder geëer. – Maryna Resandt Bock
Het ek vandag heimweë gehad...! – Madeleine Rencs

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie