“Stad wil skole se water en krag sny”:
Geen skoolgeld mag betaal word nie, free education en dan kan die staat self niks betaal nie. – Erika Glück
Wel, hulle betaal nie skole nie. Betaal dan ten minste vir die water. Hierdie verniet stories werk in elk geval nie. Iemand moet in elk geval op die ou einde daarvoor betaal. – Carina Human
Jy is doodreg, maar as ons tax geld op die regte manier gebruik en aangewend word en nie deur die korrupte staatsamptenare en instansies verduister word nie, sal dit so kan werk. – Monja Vermaak
Hoekom mors hulle in die eerste plek so met met die geld? Nou moet hospitale, skole ens. daaronder ly! We need change in our beloved Namibia! – Querita Hardnick
“Vroue, kinders bloei in Namibië”:
. . .want die Bybelse wette en waardes word oorboord gegooi. – Eugene Coetzee
“Pitt dood gevind”:
Vroumense moet ophou om sake terug te trek omdat hulle hierdie mans jammer kry!!! – Patricia Mitchelle
Stem! – Sonja Oosthuysen Rabe
Ons veroorsaak self probs vir ons. Hoekom nie uitloop uit ‘n verhouding? Gebreekte glas kan nie geglue word nie. Okie ‘n verhouding of ‘n huwelik nie. – Sylvia Markgraaf
Hoekom moet daar so gekrap word in Lindie se lewe? Kan ons haar asb. laat rus. – Ursula Uschi Wiese
Die bloeddorstigheid van ons harte verstom my net al hoe meer. Ai, dan vra ons wat is fout met Namibië. My respek berus by albei families in die tragedie. Kom ons hê lief in plaas van haat. Mag haar dood ‘n keerpunt in ons klipharte harte wees. In ons harte is die oorsprong van goed of sleg. – Geralnice Husselmann
What a sad sad story. Beginning to end. There are no winners in any of this. – Tania Mueller
Namibiese polisie, weet julle nie dat die moordenaar baie keer terugkeer na die moordtoneel nie? Die uitsprake van sg. Christene op hierdie blad is absoluut vieslik. M. . . julle Bybels weg. – Dawie de Jager Snr
Geen mens het die reg om te oordeel nie. Al die oordeel kom die Here toe. Laat ons ons gedra soos grootmense, laat ons net bid vir die bedroefde families wat na gelaat is. Niemand op hierdie aarde is volmaak nie. – Hester Coetzee

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie