Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
“N$100 000 se dagga in Khomasdal gekry”:

Tyd dat dagga in Namibië ook gewettig word. – Willi Saunderson

“Tweejarige op Outjo ontvoer, verkrag”:

Our nation is busy loosing all its morals. – Mendoza Katamila

Nou ‘n tydjie gelede in die blikkiesdorp in gery. My hart het gebreek toe ek klein kindertjies sommer net so sien rondloop. Drinkplekke in elke straat en dronk ouers. By myself gewonder wat die toekoms van hierdie arme kinders is. Hoeveel jong meisies raak swanger net vir die toelae? Die ministers en wetmakers moet in ‘n taxi klim en tussen hierdie mense gaan stap. Sonder hulle wagte of grand karre. Hulle moet met hul eie oë gaan kyk hoe lyk die toekoms van ons land se kinders. – Sophia Brand

Dit gebeur daagliks en gaan net voort, want die strawwe is te lig. – Erika Glück

“Vier huurplase vir Rus”:

Nee tog, is it really money talk? – Vehaka Tjimune

Geld sal altyd praat. En geld sal altyd die een met die MAG wees. – Carina Human

Ja nee, lekker man, lekker, en dan betaal hy wat vir huur? – Regina Berens

Geld praat! En die regering luister. . . – Corné Bosman

“Saak sloer 2 jaar ná matriekmeisie sterf”:

My seun is al 5 jaar gelede in ‘n ongeluk gesterf. Tot vandag toe is dit doodstil. Geen haan kraai oor daai saak nie. Maar daar is mos ‘n God wat leef. . . – Emelda Snyders

Elke dag as ek verby die plek ry, dink ek aan die 2 pragtige kinders en hoe hulle lewe uitmekaar geruk is. Dit het my ook obsessief gemaak oor my eie seun. Ek bid vir die ouers en RJ. Dit kan nie maklik wees nie. – KnK van Vuuren

My suster 5 jaar gelede in tref en trap dood. Ons hoor niks. Bestuurder het motor teruggekry en reggemaak. Hy was aangekla. Het weggery, want hy was dronk. Ná ‘n dag vir hom gaan oorgegee. Aangekla vir roekelose bestuur. En nog ander aanklagte. Dis stil. – Marina Bester

My kind 4 jaar gelede doodgery, geen niks weer gebeur nie. Maar God is getrou. – Viola Feyerabend

Die betrokke ondersoekbeamptes doen net eenvoudig nie hul werk nie! Hoeveel moord, verkrag- en roofsake is daar wat later net doodloop? Dis skrikwekkend! – Renate de Koe

Dit is uiters tragies dat dit so ongelooflik lank neem om sake af te handel waarin mense a.g.v. 'n motorongeluk gesterf het. Regtig? Is ons regstelsel nie in staat of bevoeg om die feite bymekaar te sit en 'n saak te maak wat kan water hou nie? Hoe is dit dat dossiere alewig onvolledig of weg is of dat ondersoekbeamptes nie beskikbaar is of verplaas is na Timbuktu nie? – Johan Beyers

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!