Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
“Drie sterf in ongeluk naby Otji”:

Wanneer gaan daar iets aan die bees gedoen word wat so op die openbare paaie staan? – Jackie Vermaak Hellwig

“Raaisel teister Dorado-tragedie”:

En so duur die moorde op vrouens en kinders voort . . . Waar gaan ons eindig? – Rene Albrightson

“Papgeld: Die land sit op ‘n tydbom”:

Dit is 'n skande!!! Het self ‘n jare lange hofgeveg gehad oor dit! Pa’s trek net hul skouers op en die ma moet maar net sien kom klaar of sy nou kan of nie! Dis te maklik om te sê ek’t nie werk nie, ek’t nie geld nie. Uiters swak! – Tariena van Rensburg

Kry maar daai wette in beter orde! Tyd dat pa’s hulle lekker in geld omsit. – Mariaan Nel

Ja nee, hulle wil toesig hê en ‘n sê oor besluite, maar kan nie eers die belofte wat hul gemaak het nakom nie! – Tariena van Rensburg

Ek sukkel al van 2015 af. Of jy word gesê jy’t die saak gestop of jy moet ‘n bankrekening oopmaak. Verder gebeur daar niks nie, so moet die kind daaronder ly en die pa lag lekker, want al wat hy sê is hy’t nie geld nie, want hy weet daar sal nie teen hom opgetree word nie. – Susan Magrietha

Ja, ek stem saam. Mans wil altyd ‘n sê hê, maar kan nie hul beloftes nakom nie. Hulle is slapgat waar dit by die verantwoordelikheid kom, dan is dit die ma se probleem en die kinders kry swaar. – Veronica Kotze

“Moord, selfdood ruk Doradopark”:

Hoekom gebeur hierdie so baie in Namibië? Vrou beëindig verhouding, man kan nie deal met die rejection nie, maak altwee dood? Het iemand iewers vergeet om sekere mans te leer om groot te word en soos normale mense op te tree? – Cynthia du Plessis

Jaloesie wat maak laat ons op ‘n streep doodgemaak word vir niks. – Pearl Devereè Nail

“Geingob: Sny die vet, bespaar koste”:

Elke jaar se storie voor Kersfees. Verlede jaar dieselfde storie vertel en kort daarna is hulle op 'n buitelandse besoek met 'n delegasie van by die 40. Genoeg gespaar om op reis te gaan. – Piet Pens Oelofse

I rather listen to actions than to words Mr President! – Bubu Deknat

Dis net praat, praat en beloftes maak. Wanneer kom ons by die doen? Ek’s jammer, maar ek glo niks meer nie. Voeg ‘n slag die daad by die woord. – Hildegardt Jansen

Praat - praat - praat - bla bla bla bla en so gaan dit voort en niks gebeur nie. – Gerrie Nel

Die vetsnyery gaan dalk 'n rukkie duur . . . – Daniel Claasen

“Fonds vir bekende slangvanger gestig”:

A deserving, humble young Namibian who needs every bit of support. – Rattex Von Raesfeld Namibia

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!