Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
Kletskompas (elke weeksdag om 10:00 regstreeks op Facebook)



Eben de Klerk gesels oor Psemas:



As staatsamptenare dieselfde betaal word soos hul eweknieë in die privaat sektor dan sal daar geensins 'n probleem wees om privaat medies uit te neem nie. Psemas, volgens my, is vir die staatsamptenaar wat juis ook 3 jaar gelede 'n verhoging gesien het die enigste voordeel behalwe behuising. Staatsamptenare betaal ook belasting – Gerald Fourie



Gesels vir 'n slag met die staatsamp­tenare oor die "voordele" wat Psemas regtig bied en hoeveel ons uit ons eie sakke betaal aan dokters wat ons nooit terugkry nie. Vergelyk ons salarisse met privaat instansies en onthou ons betaal net soveel belasting soos enige ander persoon. – Elsie Beukes



“Tenderraad sê hy trek nie Chinese voor”:



Hulle trek nie die Chinese per se voor nie. Dit gaan oor die "empower­ment partners" van die Chinese. Al die projekte is "Joint Ventures" met connected Omusati Comrades. 'n $100 mil projek word $100 mil + $20 mil vir die Omusati Comrade in die Joint Venture. Die Chinees doen die $100 + 20 mil projek vir $60 mil deur afskeepwerk, onderbetaalde werkers, en belastingontduiking. Die belastingbetaler hoes $120 mil vir nuttelose infrastruktuur wat 'n korter lewensduur as die tamaties in my yskas het, en die Omusati Comrade en sy kinders koop Bentley's, Maserati's, Range Rovers en AMG Mercs. – Gert Johannes du Preez



Daar is hoeveel van ons eie mense wat hul werk al verloor het (retrench) omdat ons eie land se maatskappye nie tenders en werk kry nie, maar intussen word tenders vir buitelanders gegee!!! So kry ons land se mense honger en swaar omdat buitelandse maatskappye ons tenders kry!!!

– Ina Snyman



Hy sal ontken, dis verkiesing. Paar locals gaan dalk klein hou-jou-bek tenders kry om accountable te lyk. – Hannes Dorfling



I see Namibian men; husbands and fathers, heads of households losing their work because properties being disclosed on and losing it displacing familie. Because of this perhaps I should ask them to come forward and stage a legal march. – Juanita van der Westhuizen



Hy sal ontken, dis verkiesing. Paar locals gaan dalk klein hou-jou-bek tenders kry om accountable te lyk. – Hannes Dorfling



“Polisieblaps: 'Dooie' baba leef glo nog:



Ons het niks te oordeel. Hoe het iemand eendag gesê: Jy sal nie weet waardeur iemand gaan tensy jy nog nie self daardeur was nie. Ek wens ek kon kontak maak met haar en klere en kos vir haar gee. – Marnette Kamble



So trots op jou om jou self te verdedig. Ek sou ook baie ongelukkig gevoel het om te sê my baba is dood terwyl hy/sy nog leef. Mag Ons Hemelse Vader Sy hand oor jou uitstrek en aan al jou behoeftes voorsien. – Sussie Maritz



Regtig waar, dit breek ook my hart as vrouens so afgebreek word. Ek stem 100% saam. Ons as vrouens moet mekaar inspire, opbou, spiritually, mentally en vir mekaar bid, ongeag watter omstandighede dit is. Nou word daar links en regs net gejudge. – Maureen Venetia Holmes



Dis altyd die kinders wat ly. My hart breek vir hulle. En al die moeders wat so graag 'n eie kind wil hê. – Yolande Barnard



Ja nee . . . Hoekom was die kinders daai tyd van die nag alleen? Punt. – Janolene Pauchia Rittmann

Enigiets nuuts? Mens kan vandag niks lees en dit glo nie want daar word soveel foute gemaak en agterna is dit net "sorry". Dalk moet hulle die slaagsyfer nog verminder of wat van as die jaar om is en jy was in die klas kan jy outomaties oorgaan na die volgende standerd. Dis soos werk ook. Almal kan alles doen, maar kan hulle dit 100% reg doen of ken hulle dit 100% of net ten dele? Ek het 1 groot probleem daarmee. Die regte mens/e vir die werk word nie altyd die kans gegun nie. Ek ken jou en jy ken daai en familie kry deesdae die voordeel. Ons wêreld is aan die verrot!!!! – Annalize Liebenberg

Kommentaar

Republikein 2024-03-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Currency: GBP to NAD 23.82 | EUR to NAD 20.37 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.91 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.17 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.92 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.82 | EUR to NAD 20.37 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.91 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.17 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.92 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53%