Die loopbaangids is tops, dankie! – André Izaaks
“Nóg toeriste op grondpaaie beroof”:
Dit sal ‘n groot slag vir Namibiese toerisme wees as mense besluit om nie meer hierdie land te besoek nie. – Loretta Hager
Hierdie is ons geliefde Heimat, maar dit is die realiteit. Niemand van ons weet wanneer is jy ‘n target nie en ongelukkig is ons toeriste die maklikste target. So onnodig en dit moet nou in die kiem gesmoor word. – Linda Snyman
Orals moet ons maar paraat wees. Nêrens meer veilig om rustig vakansie te hou nie. Hulle slaan toe enige tyd en plek, of jy nou alleen is of nie. Jammerte dit gebeur meer in Namibië ook. – Nataly du Plessis
This is an isolated incident for a good part of 9 months / 37 weeks of the year 2018 - just to put things into perspective. Just come visit Namibia as you planned. Nothing should deter you, however like always whether in a city or out in the bush BE VIGILANT AND AWARE. I comment as a woman who drives around Namibia (often alone) in extreme remote places and never had had to be scared. There is a problem right now for sure (why should Namibia be immune to crime; it's all over the world). Don't let some mindless criminals spoil your potential visit. – Toni Hart
As hulle net geweet het wat dit vir ons land beteken. Werk is reeds skaars, toerisme is omtrent die grootste inkomste in die land. Og nee man. – Links Rulein
Nou vir wat patrolleer die polisie nie daar nie? Hulle weet mos nou watter paaie word geteiken? – Anya S Links
“Hondelewe vir stropers”:
Plse just look after these heroes. Also when they retire. Lena van Zyl
Mooi manne, trots op julle. – Sarel Cilliers
Well done! – Chrisinda du Toit Heydenrych

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie