FACEBOOK

21 January 2019 | Menings
“Boere se veglus verdwyn”

Baie hartseer dat diere so moet ly. Ek stem saam daar moet hulp verleen word aan die boere sonder hulle kan ons nie kos op ons tafels sit.Meisie du Plessis

Boere het dringend regeringshulp nodig, sonder boere kan land ni bestaan nie. - Anne-marie van Zyl

Eina dis baie hartseer. Kom ons bid vir reën. - Corene Hart

“Polisie konfiskeer kerk se luidsprekers op Oshakati”

Baie kere het mense in wanindruk van die Evangelie van Jesus Christus, party meen hoe harder hoe geesteliker. Ek het net een redenasie, Jesus het nie loudspekers gebruik nie en het baie meer vermag. Vat af, dit bring meer skade as opbou. Shalom - Jonathan Dean Smith

Dit word n toenemende probleem in Namibië omdat kerke orals soos paddastoele opskiet in woonbuurte en munisipaliteite nie aksie neem om dit te verhoed nie. - Maretha Du Plessis Moolman

Soortgelyk

 

Houtskoolbedryf sien enorme groei

18 minute gelede | Landbou

Elvira Hattingh op Otjiwarongo - Die Namibiese houtskoolbedryf het 'n "ontploffing in houtskoolproduksie" die afgelope jaar ervaar en 'n groei van 33% in een jaar...

Lodge, besigheid beroof – sewe vas

11 ure gelede | Misdaad

Henriette Lamprecht – Sewe verdagtes was gister reeds agter tralies nadat hulle by twee verskillende inbrake in die Omahekestreek betrokke was. Een van die inbrake...

Tolpaaie dalk op pad

11 ure gelede | Vervoer

font face="Verdana" >Catherine Sasman - Die Padfondsadministrasie (RFA) beoog om die lewensvatbaarheid van tolpaaie in Namibië te ondersoek.Dít as ’n moontlike bykomende bron...

Grondwet praat jou taal

11 ure gelede | Howe

Denver Kisting – Dit is belangrik dat die oppergesag van die land, die Grondwet, toeganklik is vir Jan en San Alleman.Alle wette in Namibië is...

Agterstallige pos glo nie NamPost se skuld

11 ure gelede | Ministeries

Catherine Sasman – Volgens NamPost is die agterstand in die aflewering van pos en pakkies nie sy skuld nie, maar wel die Suid-Afrikaanse Internasionale possentrum...

Weer vir 9 Augustus

11 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm in die Suide, maar baie tot bloedig warm in die Noorde.KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle in...

Nou aan die gang

11 ure gelede | Kuns en vermaak

» Vanaand is die immergewilde Windhoek City Market weer in die hoofstad. Geniet ’n onbeperkte vonkelwynproe van verskeie wynkelders uit Suid-Afrika se produkte. Dié mark...

Klei en keramiek by negende biënnale

11 ure gelede | Kuns en vermaak

Die Pottebakkersvereniging van Namibië (PAN) se 9de Keramiek Biënnale word eersdaags by die Nasionale Kunsgalery van Namibië (NAGN) aangebied sal word. Die geleentheid is die...

N$150 miljoen vir landskapbestuur

11 ure gelede | Ministeries

Die ministerie van die omgewing en toerisme en die Nasionale Beplanningskommissie van Namibië het Woensdag ’n ooreenkoms met die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsprogram (UNDP) onderteken,...