Europa se voorste valskermspringer 'val' Swakop binne
Europa se voorste valskermspringer 'val' Swakop binne

Europa se voorste valskermspringer 'val' Swakop binne

Ronelle Rademeyer
Swakopmunders word op die oomblik deur EuroInvasion op 'n kleurvolle lugskouspel getrakteer.
EuroInvasion is 'n groep internasionale valskermspringers wat hul opleidingskamp vir vaardighede na Swakopmund gebring het.
Onder die valskermspringers tel die wêreldkampioen-vryvliegspan (AirWax), bestaande uit Karine Joly en Greg Crozier van Frankryk.
Nie net verhelder hulle die lugruim met magiese vertonings nie; hulle gee op opleiding aan die plaaslike valskermspringers in die kuns van vryval.
David Grauwels, 'n lid van die wêreldkampioenspan vir formasiesponge (HayaBusa), is ook by en stel sy vaardighede ten toon.
EuroInvasion het Ground Rush Adventures vir die geleentheid bedank om dié skouspel te lewer, en gesê dit sal beslis meer internasionale valskermspringers na Swakopmund lok.
Besoek Airwax op sosiale media vir meer inligting hieroor.

Foto: Ewan Cowie

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!