EU vier 60 jaar
EU vier 60 jaar

EU vier 60 jaar

Europadag is op 9 Mei nie net in Europa nie, maar ook in Namibië herdenk.
Estelle de Bruyn
Estelle de Bruyn - Op 9 Mei vier lidlande van die Europese Unie vrede en eenheid.
Europadag is die dag waarop die geskiedkundige Schuman-verklaring in 1950 in Parys deur Robert Schuman, wat destyds Frankryk se minister van buitelandse sake was, gemaak is.
Hierin het hy die gedagte vir 'n nuwe vorm van politieke samewerking in Europa uiteengesit.
Dit sou oorlog tussen Europese nasies ondenkbaar maak.
Die Europese Staal en Steenkool Gemeenskap, wat ná Schuman se toespraak tot stand gekom het, het uiteindelik die Europese Unie (EU) geword.
Die oorspronklike ses lede was Frank­ryk, Wes-Duitsland, Italië, Nederland, België en Luxemburg. Vandag bestaan die EU al uit 28 lande.
Vanjaar het die EU die 60ste herdenking van die ondertekening van die Verdrag van Rome gevier.
Sestig jaar van vrede, beskerming van werkers, geleenthede vir sake-ondernemings, vryheid en menseregte het gevolg.
Vir 60 jaar is vreedsame samewerking, menswaardigheid, vryheid, demokrasie, gelykheid en solidariteit onder Europese nasies bevorder.
Die hoë verteenwoordiger van die EU vir buitelandse sake en veiligheid, en visepresident van die Europese Kommissie, me. Federica Mogherini­, het met vanjaar se viering gesê: “Ons burgers en die wêreld het nou, meer as ooit vantevore, 'n sterk Europese Unie nodig.”
Dit word toenemend dringend en relevant soos ons wyer streek al meer onstabiel en onveilig raak, het sy bygevoeg.
Wat die betrekkinge tussen die EU en Afrika betref, ontwikkel dit deur­lopend binne die konteks van die gesamentlike Afrika-EU Strategie.
Van die belangrike oogmerke is die versterking van politieke dialoog en verbeterde samewerking op alle vlakke.
Die vyfde EU-Afrika spitsberaad sal op 28 en 29 November vanjaar in Abidjan in die Ivoorkus aangebied word en die sentrale tema is die jeug.
Dit is 'n sleutelprioriteit vir Europa én Afrika.
Jongmense ervaar groot uitdagings, soos migrasie, veiligheid en werks­geleenthede.
Om in opleiding en die ontwikkeling van menslike hulpbronne te belê bly 'n sleutelprioriteit vir die EU. Erasmus, die EU se vlagskip vir mobiliteit, herdenk vanjaar sy 30ste bestaansjaar.
Erasmus+, wat die tydperk 2014 tot 2020 dek, is die EU se program waardeur projekte en vennootskappe plaasvind.
Wat samewerkingsprogramme tussen die EU en Namibië betref, is daar volgens die EU se ambassadeur in Windhoek, me. Jana Hybaskova, uitstekende vordering gemaak.
Wat ekonomiese samewerking betref word die Ekonomiese Vennootskap Ooreenkoms (EPA), wat verlede jaar deur Namibië en ander lidlande van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SADC) onderteken is, nou geïmplementeer.
Dit gee onmiddellike heffing- en kwotavrye toegang vir Namibië se uitvoerprodukte na die Europese mark.
Die Namibiese regering en die EU-parlement het die ooreenkoms bekragtig. Namibië kan nou 100% van sy goedere sonder heffings of kwotas na die EU uitvoer en Europa kan op sy beurt 86% van sy goedere sonder heffings na Namibië uitvoer.
Die EU se hoofdoel is om volhoubare groei en die vermindering van armoede in Namibië te ondersteun wat sal verseker dat vrede en stabiliteit gehandhaaf word.
Die EU verwelkom ook pres. Hage Geingob en die regering se doelwitte en verbintenis, soos in die Harambee-welvaartplan uiteengesit is.

Kommentaar

Republikein 2024-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Currency: GBP to NAD 23.85 | EUR to NAD 20.46 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.21 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 133.95 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.98 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.22 | USD to ZMW 25.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 380.60/OZ UP +0.03% | Copper US$ 4.45/lb UP +0.87% | Zinc US$ 2 860.40/T UP 1.37% | Brent Crude Oil US$ 86.85/BBP DOWN -0.0036 | Platinum US$ 929.85/OZ DOWN -0.0068 Sport results: European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.85 | EUR to NAD 20.46 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.21 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 133.95 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.98 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.22 | USD to ZMW 25.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 380.60/OZ UP +0.03% | Copper US$ 4.45/lb UP +0.87% | Zinc US$ 2 860.40/T UP 1.37% | Brent Crude Oil US$ 86.85/BBP DOWN -0.0036 | Platinum US$ 929.85/OZ DOWN -0.0068