EU en Rooikruis werk saam
Die Europese Unie (EU) gaan Namibië help om die negatiewe impak van klimaatverandering op landelike gemeenskappe te verlig.
Die Namibiese Rooikruisvereniging, in vennootskap met die Spaanse Rooikruisvereniging, sal met die hulp van die EU 'n projek implementeer.Die projek is getiteld “Die bevorder
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie