Etsê!
“Etosha: Iemand – die ministerie van toerisme en die omgewing en/of NWR - sal iets MOET doen, want die paaie, infrastruktuur en personeel val soos die voertuie wat probeer om die paaie te ry uitmekaar. Kyk selfs waar word die Vader van die Nasie en president Hage Geingob se portrette dan uitgestal!” Die foto is tydens Paasnaweek by die ontvangs van Okakeujo geneem.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie