Esau se aansoek vir borg eers op ys
Die voormalige minister van visserye, mnr. Bernhard Esau, se aansoek om borgtog is eers gehalt nadat hy gister nie soos verwag in die hof verskyn het nie. Sy prokureur, mnr. Richard Metcalfe van Metcalfe en Beukes Attorneys, het die hoërhof gevra om die saak van die rol te skrap. Hy het gesê hulle wag nog vir dokumente en mediese verslae wat hulle vir die verhoor nodig het. Foto argief
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie