Ernstige ongeluk tussen Grünau en Keetmanshoop
'n Ernstige ongeluk het 80 km van Keetmanshoop in die rigting van Grünau plaasgevind. Noodpersoneel is op die toneel van die ongeluk wat by 'n bult op 'n draai plaasgevind het. Motoriste word gewaarsku teen wrakstukke en olie wat op die pad lê.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie