Entveldtog in nood
Republikein se jongste Covid-19-monitor toon 'n voortgesette afname in die aantal inentings.
Hierdie voorkomingsveldtog vind nog net by staatshospitale in Windhoek en die Erongo-streek plaas en sal na verwagting eers volgende week by private hospitale begin. Gister is net 72 mense ingeënt teenoor daaglikse gemiddeldes wat al te vore meer as 200 en 300 was.
Hoewel vandag se nuwe gevalle vir Namibië meer is, wys die daaglikse gemiddeld gemeet oor die afgelope sewe dae steeds 'n aansienlik afname. Sien ons kaart.
Sterftes in April staan nou op 20.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie