ENSafrica vier eeu met hardloop
Om sy honderdste verjaardag te herdenk, het die regspraktyk ENSafrica Namibia (as LorentzAngula Inc. ingelyf) Saterdag kragte met Windhoek City Runners Club vir ’n hardloopgeleentheid soos min saamgespan.
Talle atlete het die moordende Daan Viljoenpad aan die buitewyke van Windhoek – en die hitte – getrotseer en vir 15 km, 10 km en 5 km aangemeld.
Hier vier atlete, ondersteuners en organiseerdes die sukses van die wedloop. FOTO DENVER KISTING

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie