En die wenner is. . .
Die wenner in Republikein en Nictus se “Nuus in die kooi”-kompetisie by die afgelope Namibië Toerisme Ekspo en Motorskou is me. Elise Hanghome van Windhoek.
“Wow, so baie dankie,” het sy gister oor hierdie nuus gesê. “Ek is so bly. Ek gaan my seuns uitneem, vir hulle speelgoed koop en ook iets vir skool,” het sy gesê.
Elise se twee seuns, Ramon en Ronald, het die redaksie se harte gesteel en daarom is hierdie kiekie deur die meerderheid joernaliste as die wenner gekies.
Izak Maritz se inskrywing was ‘n kortkop agter in gewildheid onder die nuusspan, gevolg deur Nicole Krotz.
Ons bedank almal vir hul deelname en ondersteuning.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie