Elsa die vark eintlik 'n perdefluisteraar
Van al die aandag is sy soms bietjie kamerasku, maar vir Elsa die varksog van agt maande, is dit glad nie ongewoon om te help wanneer Queeny die perd haar oefenpassies moet vervolmaak nie. Elsa is ’n geliefde inwoner van ’n unieke sentrum aan die buitewyke van Hentiesbaai, wat van vark tot skaap huis noem. Sien volledige berig op bl.3.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie