Elizabeth Bay kry nuwe baas
Namdeb het sy geskiedkundige diamantmyn aan 'n private Namibiese koper verkoop.
Chris Lewis, eienaar, Lewcor: “Hierdie is 'n baie goeie geleentheid vir Lewcor om as nuwe rolspeler tot die diamantmynbedryf in Namibië toe te tree.”
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie