Elisenheim kniediep in die water ná wolkbreuk
Ronelle Rademeyer - Die voormalige adjunkredakteur van Republikein, Deon Eysele, het hierdie foto’s kort gelede (Woensdag) by sy huis op Elisenheim geneem.
Hy skryf: “Dit het binne 30 minute meer as 70 mm gereën en ek staan letterlik kniediep in die water.”
Hy skryf: “Dit het binne 30 minute meer as 70 mm gereën en ek staan letterlik kniediep in die water.”
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie