El Niu00f1o wu00e9u00e9r op pad?
El Niu00f1o wu00e9u00e9r op pad?

El Niño wéér op pad?

Die onvoorspelbare weerverskynsel kan teen die einde van vanjaar reënneerslae in Namibië oorheers.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - El Niño mag dalk in die tweede helfte van 2017, tussen Julie en Desember, globale weertoestande oorheers.

Volgens ‘n uitkykstatus wat op 9 Maart vanjaar deur die Amerikaanse Weervoorspellingsentrum en die internasionale Navorsingsinstituut vir Klimaat en Samelewing uitgereik is, dui sommige dinamiese weermodelle aan dat El Niño weer sy vastrapplek iewers tussen Maart en Mei sal kry.

Die weerkenners meen ’n 75% kans bestaan dat neutrale weersomstandighede tussen Maart en Mei sal heers, waarna ’n kans van tussen 50% en 55% bestaan dat El Niño gaan ontwikkel.

Intussen het die Australiese weerburo ook bevestig dat ses uit agt van hul weermodelle aandui dat ’n El Niño teen Julie sal vorm. Die Stille Oseaan se oppervlaktemperature is besig om warmer te word en die kans dat ’n El Niño gaan vorm, is dubbel die gemiddeld, oftewel 50%. Tog sê hulle ook dat hul weermodelle minder akkuraat is wanneer voorspellings vóór herfs gemaak word.

Dié voorspellings volg nadat die sterkste El Niño-weerverskynsel op rekord tydens die 2015-'16 reënseisoen tot ’n baie ernstige droogte in Suider-Afrika gelei het. Die weerverskynsel word gekenmerk deur uiterste droogtes, storms en vloede in verskillende dele van die wêreld.

Terselfdertyd blyk dit vooruitsigte vir reën in Namibië is van hierdie week af besig om te verswak. Die verre Noordweste kan egter steeds reën op plekke soos Ondangwa verwag.

Die jongste hidrologiese verslag dui ook aan dat slegs geïsoleerde reënbuie onlangs oor die noordelike streke van die land voorgekom het. Die Efundja het egter teen verlede week Vrydag die Noorde bereik en sal na verwagting Oshakati binne dae bereik.

Intussen styg die watervlakke in die Cuvelai-lishanas steeds en is dit op ’n diepte van tot 1,37 m by die Ompundja-stasie gemeet. Dit was 1,02 m diep by Shapoko, 1,11 m by Shashuuli, 0,85 m by Shanalumono en 0,43 m by Onembaba.

DAMME NOG VOLLER

Die drie damme wat Windhoek van water voorsien hou gesamentlik tans 2,8% meer water as verlede week, en 35% meer as dieselfde tyd verlede jaar.

Tans handhaaf die damme ’n gemiddeld van 49,5%, volgens die jongste verslag wat deur NamWater uitgereik is.

Die Swakoppoortdam het 2,414 Mm³ water bygekry en staan tans op 35,5%, terwyl die Von Bachdam nou 55,9% (27,135 Mm³) water bevat. Die Omatakodam het ook nog 1,336 Mm³ water bygekry en is tans 62,9 (27,378 Mm³) vol.

Nadat die Hardapdam se sluise onlangs weer oopgetrek is, staan dit tans op 72,7% (214,224 Mm³), gevolg deur die Nautedam wat tans die land se volste teen 100,6% (84,043 Mm³) is. Die Oanobdam is tans 90,4% (31,176 Mm³) vol, terwyl die Dreihuk- en Bondelsdam onderskeidelik 28,7% (4,448 Mm³) en 14,3% (0,158 Mm³) water bevat.

Die Suide hou altesaam tans 334,049 Mm³ van die beskikbare 429,274 Mm³. Gevolglik is dit die volste damme in die land met ’n gemiddeld van 77,8%.

Die Friedenaudam is 36,9% (2,482 Mm³) vol en die Goreangabdam bevat tans 100,2% 3,630 Mm³) water, terwyl die Otjiverodam tans 27,9% (2,734 Mm³) vol is. Sy slikdam bevat 2% water, terwyl die Tilda Viljoendam en Daan Viljoendam onderskeidelik 30,6% (0,374 Mm³) en 32,9% (0,141 Mm³) vol is.

Die Olushandjadam is tans 46,7% vol en bevat 19,780 Mm³ water, terwyl die Omaruru Deltadam 4,4% vol is en 1,628 Mm³ water bevat.

Nasionale damme is gesamentlik 24,8% voller as dieselfde tyd verlede jaar. Tog sê die Windhoekse munisipaliteit dat daar steeds van stadsbewoners verwag word om 40% water te bespaar en dat waterbeperkings steeds geld, ongeag die reën wat geval het, berig die Namibian Sun.

“Die waterskaarste het min te doen met die hoeveelheid water in die damme, maar eerder met die kapasiteitstekort in die waterverskaffingstelsel. Alhoewel die damvlakke die krisis aanvuur, dryf die kapasiteitsprobleem die algehele waterskaarste in die gebied,” het me. Lydia Amutenya, Windhoek-munisipaliteit se woordvoerder, gesê.

Volgens haar sal die waterskaarste voortduur tot die regering die kapasiteit van die huidige stelsel kan vergroot.

Kommentaar

Republikein 2024-03-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Currency: GBP to NAD 23.77 | EUR to NAD 20.35 | CNY to NAD 2.61 | USD to NAD 18.88 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.15 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.88 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.77 | EUR to NAD 20.35 | CNY to NAD 2.61 | USD to NAD 18.88 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.15 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.88 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53%