Ekonomie bly bloei
Namibië se ekonomie het in die tweede kwartaal met -0,2% gegroei, die negende opeenvolgende kwartaal dat dit in die rooi is. Syfers wat gister deur die Namibië Statistiekagentskap (NSA) vrygestel is, toon landbou het vir die eerste keer sedert die einde van 2016 negatief gegroei. Lees ‘n volledige uiteensetting van die resessie vandag in Market Watch. Foto Argief
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie