Ek verkoep . . .
Ek verkoep . . .

Ek verkoep . . .

Dani Booysen
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:

Hie djou lekka aarapil, worrel en tamaties.

Djou soet patats en sosaties.

Alle vars virri paartjie.

Dan koek ons 'n allegaartjie.

Die drywe is stroep soet.

Kyk hoe stil lê hulle.

Vra my merem, net een byt.

en die heuning spuit by die mondhoeke uit.

Tamatie en ywe.

Laat die merem nader skywe.

Snoekkoppe en kuite.

Lekka vars uit die see.

Laat loep is laat.

Die lanie by die huis.

Is honger en kwaad.

Ek het 'n goeie prys.

Hulle sê dit is gesondheid.

Vars uit die grond uit.

Want dit is vetheid.

Inni heupe, inni rondheid.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 18km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!