'Ek is nie 'n held'
Die ma van twee wat haar lewe gewaag het om 'n baba langs 'n wrak te red, sê sy het die baba net vasgehou en liefde gegee 'soos enige ma sou'.
Tanja Bause “Ek het my seun daar sien lê. Een van my eie, en net tot aksie oorgegaan,” het me. Tulonga Neputa, 'n ma van twee kinders, gesê, wat oornag 'n held geword het. Ne
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie