Egiptenaar wag nog op lughawegeld
'n Man, wat sy N$650 000 van die polisie terugeis, moet nog tot minstens Junie op 'n hofbeslissing wag.
Denver Kisting'n Swakopmunder wat N$650 000, waarop die staat in 2013 beslag gelê het, dringend terugeis, sal nog minstens 'n maand op 'n antwoord van die hof moet wag.Dít kom na
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie