Eerste water in voltooide Neckartal
Die pas voltooide Neckartaldam het gisteroggend sy eerste water gekry. 'n Leser het foto's en 'n video gestuur wat wys hoe die Visrivier se water nader vloei en uiteindelik teen die 80 m hoë damwal begin opdam. Die dam kan 857 miljoen kubieke meter water vat. Foto verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie