Eerste verlies ooit vir NamPower
NamPower het verlede jaar vir die eerste keer in sy bestaan ‘n verlies voor belasting aangeteken, toon dié onderneming in staatsbesit (SOE) se jongste finansiële resultate.
Vir die boekjaar tot einde Junie 2016 het die maatskappy ‘n verlies van bykans N$551,3 miljoen gely vergeleke met ‘n wins van sowat N$666,4 miljoen in 2015.
Die NamPower-groep se verlies voor belasting vir sy 2016-boekjaar was bykans N$515,4 miljoen teenoor ‘n wins van net meer as N$706 miljoen in 2015.
Meer hieroor in môre se Republikein.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie