Dwergkameelperd in Namibië ‘n eerste

Buiten dat dit raar is om die verskynsel onder vrylopende wild aan te tref, is dit die eerste keer ooit dat so iets onder kameelperde aangeteken word.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - Die ontdekking van twee dwergkameelperde, waarvan een op ‘n plaas in Namibië gevind is en nog een in ‘n nasionale park in Uganda, het die wetenskaplike wêre ...