Dwelmklopjag in Kleine Kuppe
Twee mans is gisteraand in Kleine Kuppe in die hoofstad vir dwelmhandel vasgetrek.
Volgens ?n polisieverslag is twee mans (39 en 23) omstreeks 21:30 met Ecstasy-tablette ter waarde van sowat N$11 700 en daggaprodukte van meer as N$120 000 in hegtenis geneem.
Die daggaprodukte sluit onder meer olies, koekies, stokkielekkers en heuning in. Daggaplante is ook glo by die huis gevind.
Foto verskaf

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie