Duskant die einders deur Lina Spies

15 April 2004 | Kollig
LIEFHEBBERS van Lina Spies se poë-sie sal in haar nuwe bundel van die bekendste temas in haar werk terugvind: reis, herinnering, skilderkuns, liefde, die \"spanning\" tussen Nederland en Suid-Afrika. Die visuele element in haar werk is egter nog sterker en daar is ook \'n nuwe, ironiese kyk op institusionele godsdiens, soos \"Die geloofs-belydenis van \'n af-vallige\" getuig. Die \"blik op dinge\" is nou \"verder\" en meer beleë, soos die titel suggereer - van die kleinste tot in die oneindige, die ewige in. Aan-grypende, lees-bare gedigte.
In \'n evaluering van hierdie digter se werk, skryf Etienne Britz dat Lina Spies in haar gedigte die sen-timente en die menslike pro-bleme van baie poësielesers tot uitdrukking gebring het, en daarom ook \'n besonder gewilde digteres is (Perspektief en profiel).
Duskant die ein-ders is haar eer-ste bundel sedert Die skaduwee van die son, wat in 1998 verskyn het.
Lina Spies se eerste digbundel, Digby Vergenoeg, het in 1971 verskyn en is bekroon met die Ingrid Jonker- én Eugéne Marais-pryse. Tot haar onlangse aftrede was sy hoogleraar aan die departement Afrikaans en Nederlands by die Universiteit van Stellenbosch. Duskant die einders is haar agtste digbundel.
Duskant die einders (ISBN: 0798144068) is deur Human en Rous-seau vry-gestel en kos N$89,95.

Soortgelyk

 

Making employees feel at home at Plastic Packaging

9 ure gelede | Mense

JONELL MALAN Human resource management is a function in organisations designed to maximise employee performance in the service of an employer’s strategic objectives. One empowers...

Duisende registreer vir e-taks

9 ure gelede | Ministeries

Elvira Hattingh - Altesaam 192 225 belastingopgawes is teen Dinsdag via die ministerie van finansies se nuwe aanlyn belastingdiens, die geïntegreerde belastingadministrasiestelsel (Itas), ontvang.Mnr. Tonateni...

Apollo 11-euforie só onthou

9 ure gelede | Tegnologie

Ronelle Rademeyer - Namibië se eie ruimteman, dr. Japie van Zyl, sê ’n getekende foto van die drie Apollo 11-ruimtevaarders, Neil Armstrong, Buzz Aldrin en...

Kalender 12 Julie

9 ure gelede | Kuns en vermaak

Nou aan die gang» Bottomless Coffee Band is ’n instrumentele, alternatiewe duo wat bestaan uit die getroude paartjie Lourens en Esté Rabé van Kaapstad, Suid-Afrika....

Weer vir 19 Julie 2019

9 ure gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm in die Noorde.KUS: Sonnig en matig tot warm.GETYE BY WALVISBAAI: H 04:47 L 10:41...

Nuwe begin vir vier wildehonde

9 ure gelede | Omgewing

Francoise Steynberg - Ná die tragiese skietvoorval in Februarie waarin drie wildehonde van die N/a’an ku sê-stigting en -wildreservaat glo deur personeel van die...

Just a click away

9 ure gelede | Gesondheid

Michelline Nawatises Organic Box is an online grocery shop specialising in selling organic vegetables, meat and dairy products, farm produce, and speciality homemade products.It was...

Rundu surveys new extensions

9 ure gelede | Plaaslik

The Rundu town council plans to survey two new extensions in the Tuhingireni informal settlement for N$ 1 million, according to the head of town...

Unam werp lig op kragonderbreking

9 ure gelede | Onderwys

Denver Kisting – Die Universiteit van Namibië (Unam) het gister by monde van sy woordvoerder, mnr. Johannes Haufiku, ontken die instelling se kragtoevoer is weens...