Duiweboere keil mekaar op
Duiweboere keil mekaar op

Duiweboere keil mekaar op

Resiesduiwe
Die Windhoek Resiesduifklub het die afgelope naweek ’n wedvlug oor 580 kilometer vanaf Grünau gehou.

Leon Stoop se wenduif in die Ope 1 afdeling het ’n gemiddeld van 1239 meter per minuut gehandhaaf – toevallig dieselfde snelheid as Jaco Oberholzer se wenduif in die Ope 2 afdeling.

Die plekke vanaf Karasburg is soos volg behaal:

OPE 1: Leon Stoop eerste; Jan Balt tweede; Hennie Maré derde en negende; Nico Grundeling vierde en vyfde; Marius van Zyl sesde en sewende; Gert Engelbrecht agtste; Steve Basson tiende.

OPE 2: Jaco Oberholzer eerste, tweede, vierde en vyfde; PW Esterhuizen derde; Nollie de Villiers sesde; Dieter Lucks sewende en agtste; Steve Basson negende; Nollie de Villiers tiende.

• Die vorige naweek het die Windhoek-klub ’n wedvlug oor 621 kilometer vanaf Karasburg gehou.

Nollie de Villiers se wenduif in die Ope 1 afdeling het ’n gemiddeld van 1086 meter per minuut gehandhaaf. In die Ope 2 afdeling het Jaco Oberholzer se wenduif ’n gemiddelde snelheid van 1087 m/minuut opgestel.

Die plekke vanaf Karasburg is soos volg behaal:

OPE 1: Nollie de Villiers eerste; Marius van Zyl tweede; Charl Visser derde; Dieter Lucks vierde en vyfde; PW Esterhuizen sesde en negende; Jaco Oberholzer sewende; Leon Stoop agtste; Gert Engelbrecht tiende.

OPE 2: Jaco Oberholzer eerste en tweede; Marius van Zyl derde; PW Esterhuizen vierde en sesde; Dieter Lucks vyfde; Leon Stoop sewende en agtste; Steve Basson negende; Nico Grundeling tiende.

Die klub se volgende wedvlug is komende Saterdag vanaf Ariamsvlei (669 km). Belangstellendes is welkom om op die webblad www.wrdknam.com op die hoogte van die klub se bedrywighede te bly.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 18km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!