Duitsland skenk vir nuwe plantseisoen
Saad en kunsmis sal binnekort aan boere in die noordelike streke uitgedeel word waar die droogte misoeste veroorsaak het.
Elvira Hattingh - Skenkings van saad en kunsmis deur Duitsland behoort te help dat Namibië tydens die komende seisoen 40 000 ha se gewasse kan plant. Dié aanplantings kan eindeli
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie