Duitse toeris jammer oor Etosha-foto
’n Antieke kunshandelaar van Duitsland is oor die kole gehaal omdat hy in ’n nasionale park uit sy voertuig geklim het.
Francoise SteynbergLaat die leeu my kry! ’n Bekende Duitse antieke kunshandelaar, mnr. Fabian Kahl, het dalk gedink dit is oulik om dié woorde by 'n foto van hom op sosiale medi
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie