Duineveld se ystervroue
Een is meer as 'n eeu oud, een kook seep vir 'n lewe, nog een is 'n winkeleienaar, en die ander een het vir jare velle met die hand gebrei.
Tanja Bause - Sowat 20 kilometer voor Kalkrand in die Hardapstreek draai 'n mens af van die B1-hoofpad op die D1247 - ses kilometer verder is die dorpie Duineveld geleë. Die Gekom
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie