DTA roskam Geingob oor toespraak
Die DTA van Namibië het nie doekies omgedraai toe hulle pres. Hage Geingob oor sy uitlatings oor onder meer die ekomie en die SME Bank voor stok gekry het nie.
Estelle de Bruyn - Dit sal ‘n verbeeldingsvlug van baie, indien nie alle Namibiërs nie, verg om met pres. Hage Geingob se oorsig oor die Namibiese ekonomie saam te stem. So sê
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie