DTA maak sy boeke oop
Die DTA het vanoggend die eerste politieke party geword om sy geouditeerde finansiële state by die Nasionale Vergadering (NV) in te dien, soos deur die Kieswet vereis.
Mnr. Nico Smit, die DTA se tesourier, het die state aan die sekretaris van die NV, me. Lydia Kandetu, oorhandig en ‘n uitdaging aan ander politieke partye gerig om die DTA se voorbeeld te volg.
Mnr. Nico Smit, die DTA se tesourier, het die state aan die sekretaris van die NV, me. Lydia Kandetu, oorhandig en ‘n uitdaging aan ander politieke partye gerig om die DTA se voorbeeld te volg.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie