DTA bekommerd oor ACC
Diepe kommer oor die Teenkorrupsiekommissie se oënskynlike voeteslepery om ondersoek na die massabehuisingsprogram in te stel, het die DTA genoop om die president se hulp te vra.
Die DTA het pres. Hage Geingob versoek om sy stem dik te maak en die Teenkorrupsiekommissie (ACC) opdrag te gee om die massabehuisingsprogram te ondersoek. Die DTA speek ook sy kom
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie