DRK-verkiesing: Ramaphosa wens Tshisekedi geluk
Martin Fayulu, Tshisekedi se vernaamste teenstander in die verkiesing, het die voorlopige uitslag van die presidentsverkiesing van 30 Desember betwis.
Philda Essop - Pres. Cyril Ramaphosa het Felix Tshisekedi, nuutverkose president van die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK), gelukgewens met sy verkiesing nadat die uitslag van
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie