Drie vroue se ku00earels steek hulle met messe
Drie vroue se ku00earels steek hulle met messe

Drie vroue se kêrels steek hulle met messe

Tanja Bause
Tanja Bause – Twee vroue is verlede week in twee afsonderlike voorvalle op Otjiwarongo deur hul kêrels met ’n mes gesteek.

’n Vyftigjarige vrou is in die Oruetoveni-nedersetting deur haar 30-jarige kêrel in die bors gesteek.

Die man is in hegtenis geneem en die vrou is in die hospitaal opgeneem.

In die tweede voorval is ’n 27-jarige vrou twee keer met ’n mes in haar kop gesteek. Die voorval het in die Tsarahaibes-nedersetting gebeur en sy is met ernstige beserings in die hospitaal opgeneem. Volgens die Namibiese polisie se misdaadverslag was die slagoffer en die verdagte voor die voorval in ’n woordewisseling betrokke. Niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.

In nog ’n voorval van geslagsgeweld is ’n 29-jarige vrou deur haar 27-jarige kêrel twee keer met ’n mes gesteek en verkrag. Die voorval het by die Omhumbu-nedersetting in die Omusatistreek plaasgevind. Sy is met ernstige beserings in die Oshakati-staatshospitaal opgeneem. Die man is in hegtenis geneem.

Op Sesfontein is ’n 13-jarige seun deur ’n 14-jarige seun met ’n mes in die bors gesteek. Volgens die polisie het die slagoffer en nog ’n seun baklei. Die verdagte het probeer om die geveg te stop, maar die slagoffer het hom aan die keel gegryp en probeer verwurg. Die verdagte het toe ’n mes uitgehaal en die slagoffer met die mes gesteek. Die seun is in Oshakati-staatshospitaal opgeneem en die verdagte is in hegtenis geneem.

By die Soek-’n-kry-nedersetting op Koës het ’n 25-jarige vrou haar 31-jarige kêrel met ’n mes in die nek gesteek. Volgens die polisie het die twee glo by ’n kroeg aan die stry geraak. Met hul tuiskoms het sy 'n mes in die kombuis gaan haal en hom met die mes gesteek. Die man is in die hospitaal opgeneem, terwyl sy meisie in hegtenis geneem is.

ONNATUURLIKE STERFTES

In die Otjozondjupastreek het die 17-jarige mnr. Petrus Mwayila kop eerste in ’n erdvarkgat geklim en versmoor. Volgens die polisie was hy verstandelik gestremd. Mwayila het die vorige dag verdwyn en sy familie het ’n soektog na hom van stapel gestuur. Sy lyk is die volgende dag ontdek.

Drie mans het versmoor toe hulle modder uit ’n waterput verwyder het en dit inmekaar gestort het. Die oorledenes is mnre. Aiyamo Lukas Penombili (30), Onesmus Safinus Tooleni (30) en 'n man net bekend as Kondjou.

Mnr. Joas Mupeu (46) is in die Opuwo-staatshospitaal dood nadat hy en 'n 41-jarige verdagte by die Manchester- kroeg in ’n stryery oor N$10 betrokke was. Mupeu het tydens die stryery op die vloer geval en ernstige kopbeserings opgedoen. Hy is in die hospitaal opgeneem en het later daar gesterf.

Valention Ngutjua Kakwena (een jaar en vyf maande oud) het by Noordoewer in ’n waterkanaal verdrink. Volgens die polisie het hy agter iemand aangeloop sonder dat die persoon dit agtergekom het. Hy het in die kanaal ingeval, waar sy liggaam later deur familie gevind is.

ONGELUKKE

Saterdag is die 29-jarige mnr. Carlo Feris in ’n motorongeluk tussen Windhoek en Rehoboth dood. Volgens die polisie het die bestuurder naby Omeya beheer oor die voertuig verloor, waarna dit die pad verlaat het. Nog ’n padgebruiker is met ernstige beserings in die Katutura-staatshospitaal opgeneem. Die voorval het om 02:00 plaasgevind, maar die ongelukstoneel is eers om 06:00 ontdek.

’n Dertienjarige leerling van Opuwu het ernstige kopbeserings opgedoen toe sy van ’n bakkie afgespring het. Volgens die polisie het sy en nog leerlinge ’n saamrygeleentheid op die bakkie skool toe gekry. Toe die bestuurder egter nie by die skool stilhou nie, het die 13-jarige van die bewegende bakkie afgespring. Sy is in die Oshakati-staatshospitaal opgeneem en die polisieondersoek duur voort.

Kommentaar

Republikein 2024-03-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

European Championships Qualifying: Bristol City 1 vs 0 Leicester City English Championship: Bristol City 1 vs 0 Leicester City Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Currency: GBP to NAD 23.82 | EUR to NAD 20.37 | CNY to NAD 2.61 | USD to NAD 18.88 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.66 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1303.34 | USD to ZAR 18.88 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53% Sport results: European Championships Qualifying: Bristol City 1 vs 0 Leicester City English Championship: Bristol City 1 vs 0 Leicester City Weather: Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.82 | EUR to NAD 20.37 | CNY to NAD 2.61 | USD to NAD 18.88 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.66 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1303.34 | USD to ZAR 18.88 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53%