Drie vermeende renosterstropers in hof
Drie vermeende renosterstropers in hof

Drie vermeende renosterstropers in hof

Jacqueline Louw
Die voormalige dokter van die Brave Warriors, mnr. Gerson Kandjii, het vandag saam met sy medebeskuldigdes mnre. Domingo Justice Moma en Erwin Tjiteere 'n eerste verskyning in die Gobabis landdroshof gemaak in verband met vier renosters wat op 22 Desember verlede jaar op ’n plaas naby Gobabis geskiet is.
’n Stoetbul en ’n dragtige koei is tydens dié voorval vrekgeskiet. Twee van die vier renosters wat geskiet is, het oorleef, maar een is nog in ’n kritieke toestand. Lede van die Gobabis gemeenskap het by die hofsaak opgedaag om hul misnoeë met renosterstropery te toon en die saak teen die stropers te versterk deur hul publieke protes. Die saak is tot 31 uitgestel sodat die polisieondersoek voltooi kan word en die twee stropers wat nog op vrye voet en in besit van twee renosterhorings is, in hegtenis geneem kan word.

Foto: Jacqueline Louw

Kommentaar

Republikein 2024-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!