Drie uur se water verdwyn

04 November 2016 | Infrastruktuur
''n Waterpyp het gister omstreeks 07:00 in Olof Palmestraat in die ­Eros-woonbuurt in Windhoek gebars. Die ­water het deur ''n erf en deur die Eros-kinderhuis gevloei, met die eienaar van die erf wat onmiddellik die Windhoekse ­munisipaliteit hiervan verwittig het. Munisipale werkers het egter eers sowat drie ure later, om 10:00, opgedaag en die water toegedraai. “Dit is ''n skande dat hulle so lank vat, veral nou in die droogte. Hulle behoort tog ''n span te hê wat onmiddellik op sulke oproepe reageer,” het die eienaar gesê. “Die mense van die kinderhuis het my gebel en gesê ek moet ophou water mors, want dit loop by hul erf in.” Die foto wys ''n gedeelte van die water wat by die ­kinderhuis ingeloop het. Foto verskaf

Soortgelyk

 

Hepatitis E-uitbreking in Omusatistreek

20 ure gelede | Gesondheid

Sedert gister het die Omusatistreek 45 gevalle van Hepatitis E aangeteken, waarvan 10 deur laboratoriumtoetse bevestig is. Die meerderheid van dié gevalle is uit die...

Plaasvoorman skiet glo werker dood

21 ure gelede | Misdaad

Denver Kisting – ’n 65-jarige plaasvoorman verskyn na verwagting vanoggend (Donderdag) in die landdroshof op Mariental op 'n klag van moord.Dít kom nadat hy glo...

RCC: Kontrak met Chinese ongeldig

1 dag gelede | Plaaslik

“Dit is aangegaan sonder die insette of goedkeuring van my as lynminister.” Mnr. John Mutorwa; Minister van Werke en Vervoer

’n Huis vir Helena

1 dag gelede | Gebeure

Maria Eiseb - ’n Skoonmaker en ma van vyf was sprakeloos toe ’n huis in die Greenwell Matongo-woonbuurt in Katutura aan haar oorhandig is.Me....

STEM EN WEN

1 dag gelede | Gebeure

Tot 1 Junie het almal een SMS-stem om die Klein Dorp van die Jaar vir 2018 aan te wys.Kies uit:EenhanaOkahaoOniipaOranjemundDie vier finaliste sal hul dorpe...

Kalender 25 Mei

1 dag gelede | Kuns en vermaak

Nou aan die gang» Die Omba-galery, in samewerking met die John Muafangejo Art Centre (JMAC) bied ’n uitstalling deur voormalige studente en jong kunstenaars aan....

'Moenie NSFAF-geld terugbetaal'

1 dag gelede | Plaaslik

Denver Kisting'n Studente-organi­sasie het gister te velde getrek teen die voorstel dat beurse van die Finansiële Hulpfonds vir Namibiese Studente (NSFAF) in lenings omskep word.Daarnaas...

Weer vir 24 Mei

1 dag gelede | Weer

BINNELAND: Mooiweer en warm tot baie warm in die //Kharasstreek, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm.KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle op...

Where luxury is simple

1 dag gelede | Kuns en vermaak

In life, one will often find the most beautiful gems in the most unexpected places. Spectacularly situated on top of the breathtaking Spreetshoogte Pass...