Drie sterf in grubotsing by Rehoboth
Drie mense is dood in 'n kop-aan-kop botsing 10 km voor Rehoboth vroeg vanoggend.
Dit is nie bekend wat die omstandighede was waaronder die ongeluk plaasgevind het nie.
Dit is nie bekend wat die omstandighede was waaronder die ongeluk plaasgevind het nie.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie