Drie mans verdwyn in Etosha
Drie mans verdwyn in Etosha

Drie mans verdwyn in Etosha

Vermeende stropers het vermis geraak ná ''n beweerde skietgeveg met die teenstropingseenheid van die Namibiese polisie.
Catherine Sasman
Catherine Sasman – Minstens drie Zimba- en Himba-mans het na bewering onder verdagte omstandighede in die Etosha Nasionale Park verdwyn en die vrees bestaan dat hulle dood is, aldus NamRights.

Mnre. Kakururua Tjonda (41), Uasindikirua (Muzeu) Tjitaura (43) en Kambinde Mbuanda (38) het op of om en by 29 Oktober in die park verdwyn.

Bronne het aan NamRights gesê die vermiste mans is deel van ’n groep van minstens sewe wat in ’n skietgeveg met lede van die teenstropingseenheid van die Namibiese polisie in die westelike dele van die park betrokke was.

Volgens die bronne is minstens vier van die beweerde stropers doodgeskiet terwyl die drie vermiste mans die bos in gevlug het. Daar word nou vermoed die drie het óf weens dors gesterf óf is deur wilde diere verskeur.

“Familielede van die drie mans het gesê hulle het ’n oproep van hulle ontvang. Hulle het skynbaar baie swak geklink en gesê hulle gaan weens dors sterf. Die oproep is toe beëindig,” het NamRights se uitvoerende direkteur, mnr. Phil ya Nangoloh, gesê.

Hy het gesê die familie van die vermiste mans glo hulle is op Opuwo deur renoster- en olifantsmokkelaars gewerf om namens hulle in Etosha te stroop.

Die familielede het aan NamRights gesê die saak is by die polisie op Opuwo aangemeld en dat ''n onsuksesvolle lugsoektog deur die polisie onderneem is.

Hulle beweer die Kunene-streekkommandant, brigadier James Nderura, en ene Iyambo van die polisie op Opuwo, was huiwerig om na die vermiste mans te help soek en sê Nderura “en sy manne steek iets weg”.

Hulle het ook die goewerneur van die Kunenestreek, me. Angelica Muharukua, en die Ovaherero-opperhoof, adv. Vekuii Rukoro, om bystand genader.

Ya Nangoloh het gister met die familielede se sentimente saamgestem dat die Namibiese polisie “iets wegsteek”.

“Óf hulle steek iets namens die smokkelaars weg óf dis omdat daar mense dood is in die skietgeveg,” het Ya Nangoloh gesê.

Hy het gesê dit is ’n vreemde toeval dat hierdie saak nou aan die lig kom nadat ''n Chinese burger, Ye Zhiwei, einde November by die Internasionale Lughawe Oliver Tambo in Johannesburg met 18 renosterhorings in hegtenis geneem is nadat hy deur die Internasionale Lughawe Hosea Kutako geglip het hoewel die renosterhorings duidelik op die skandeerders te siene was.

Ya Nangoloh het verder beweer sers. Pendapala Abraham Iitula, wat die skandeerder beman het toe Zhiwei met die renosterhorings deurgestap het, van Outjo daarheen verplaas is om “die skandeerders te beman”.

“Indien dit die geval is, wie het Iitula ‘net betyds’ na die lughawe verplaas?” wou Ya Nangoloh weet.

Hy het gesê hy het Dinsdag hoofinspekteur Sebastian Ndeitunga gekontak en ’n beroep op die polisiehoof gedoen om die kwessie as ’n saak van dringendheid te ondersoek.

Volgens hom was Ndeitunga onbewus van die saak.

Beide Nderura en Ndeitunga het nie gister hul selfone beantwoord nie.

Kommentaar

Republikein 2024-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Currency: GBP to NAD 23.82 | EUR to NAD 20.43 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.18 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 133.93 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.98 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.21 | USD to ZMW 25.65 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 377.99/OZ DOWN -0.0008 | Copper US$ 4.45/lb UP +0.79% | Zinc US$ 2 849.60/T UP 0.98% | Brent Crude Oil US$ 86.79/BBP DOWN -0.0043 | Platinum US$ 925.95/OZ DOWN -0.011 Sport results: European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.82 | EUR to NAD 20.43 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.18 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 133.93 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.98 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.21 | USD to ZMW 25.65 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 377.99/OZ DOWN -0.0008 | Copper US$ 4.45/lb UP +0.79% | Zinc US$ 2 849.60/T UP 0.98% | Brent Crude Oil US$ 86.79/BBP DOWN -0.0043 | Platinum US$ 925.95/OZ DOWN -0.011