Drie in wedloop vir presidentskap
Die wedloop om Swapo se presidentskap sal tussen drie kandidate wees: president Hage Geingob, mnr. Jerry Ekandjo en die uitgetrede politikus, mnr. Nahas Angula.
Me. Netumbo Nandi-Ndaitwah, mnr. Helmut Angula en me. Pendukeni Iivula-Ithana sal op Swapo se kongres meeding vir die visepresidentskap.
Die posisie van sekretaris-generaal sal deur me. Sophia Shaningwa en mnr. Armas Amukwiyu betwis word en die posisie van adjunk- sekretaris-generaal deur mnr. Marco Hausiku, mee. Petrina Haingura en Martha Namundjebo-Tilahun.
Foto Jemima Beukes

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie