Dop, dampie duurder
Namibiërs sal van vandag af meer vir hul ongesonde plesiertjies moet opdok.
Dit volg nadat die Suid-Afrikaanse minister van finansies, mnr. Pravin Gordhan, gister hoër aksyns- en doeanebelasting in sy 2017-'18-begroting aangekondig het.
Namibië word dadelik deur dié verhogings getref, aangesien die land deel van die Suider-Afrikaanse Doeane-unie (Sacu) is.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie