Dit reën wyd
’n Haelstorm het Saterdag tussen Solitaire en Seriem by die Namib Desert Lodge uitgesak. Volgens die Namibiese weerkantoor is op die dag 40 mm op Tsumeb, 31 mm by die Rundu-lughawe, 20.4 mm by Von Lindequist, 15.2 mm by die Mapacha-lughawe en 12.2 mm by Katima Mulilo gemeet. Maroelaboom het 70 mm reën ontvang en Enuda 8 mm.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie