Dis weer braaityd!
Saam met Shoprite Checkers bied Republikein en ons susterkoerant die Namibian Sun vanjaar weer ‘n “Dis Braaityd”-kompetisie aan.
Verlede jaar is honderde kreatiewe foto’s ontvang en in 2018 is die pryse aansienlik groter. Die drie gewildste foto’s sal inkopiebewyse ter waarde van onderskeidelik N$7 500, N$5 000 en N$2 500 van Shoprite Checkers ontvang.
Hoe om deel te neem: Skaf jou braaibenodigdhede by Shoprite Checkers aan, nou jou familie en pelle, braai laat die biesies bewe en neem ‘n “selfie” of groepfoto. Stuur die foto met WhatsApp na 0811 7000 10. Belangrik: Vertel ons wie in die foto is en waar dit geneem is.
Die agt foto’s met die meeste “likes” in Republikein en Namibian Sun se “Dis Braaityd”-fotogalerye sal na die eindronte deurdring, saam met een foto elk wat deur Republikein en Namibian Sun se redakteurs gekies sal word.
Braai en laat waai met jou foto!
Die kompetisie sluit op Onafhanklikheidsdag, 21 Maart 2018.
Lees meer op bl. 20.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie