Dieregesondheid op Swakopmund onder die loep
Die Internasionale Dieregesondheidsorganisasie (OIE) se steekskommissie vir Afrika vergader van Maandag tot Donderdag op Swakopmund.
Volgens dié week se kabinetsverslag het die ministerie van landbou, water en bosbou sowat N$1,3 miljoen vir die konferensie begroot.
Die kabinet het goedgekeuring verleen dat regeringsvoertuie gebruik kan word om afgevaardigdes te vervoer. Toestemming is ook gegee vir die uitreiking van visums aan buitelanders wanneer hulle by die Walvisbaai Lughawe aankom.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie