DIE WONDER VAN AFRIKAANS

Klaus von Ludwiger skryf:Ek was in die vyftigerjare op skool te Swakopmund. Ons moes ?n opstel skryf oor Afrikaanse woorde vir dinge ensovoorts waarvoor Afrikaans nog nie woorde gehad het nie.

My voorstel vir ?n ?moped? was poepyster. Die onderwyser was glad nie gelukkig om die woordskepping na Pretoria te stuur nie. Die foto is in Nederland te Noordwijk aan Zee in die duine geneem. My ondervinding was dat Nederlands of dan Hollands tog baie met Afrikaans verskil.

Wat beteken byvoorbeeld ?wijk? wat aan die Noordsee dikwels as ?n aanhangsel by ?n dorp se naam staan? Dit is aan my verduidelik dat dit ?n woonplek van ?n versameling mense is. [Die Afrikaanse woord ?wyk? word nog op die manier in die kerktaal gebruik as ?n kleiner gebied binne die gemeente waarin ?n groep lidmate woon. ? Redakteur]

Nou ja, ek is ?n dapper stapper ?65 plusser? (ouer as 65 jaar) en kom baie goed klaar sonder bromponie!

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!