Die windpomp
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:
Sterk staan inni wind.
Hou moed my kind.
Met sy voete geanker inni grond.
Windwaai oral om hom rond.
Staan sterk tern die stormwind.
Dankbaar vir 'n gebed my kind.
Stormwind sal kom en gaan.
Voetstik geanker, windpomp bly staan.
Gebou oppi rots sterk.
Winde sal aan jou blaaie werk.
Reent en mis en hael en sneeu.
Windpomp staan vir 'n eeu.
Teen die koppie en inni vallei.
Berge en dale sal ons skei.
Die wind volg sy eie baan.
Die windpomp sal sterk staan.
Die windpomp gaan soek nie die wind.
Waai wind tot waar jy die windpomp vind.
Sterk staan inni wind.
Hou moed my kind.
Met sy voete geanker inni grond.
Windwaai oral om hom rond.
Staan sterk tern die stormwind.
Dankbaar vir 'n gebed my kind.
Stormwind sal kom en gaan.
Voetstik geanker, windpomp bly staan.
Gebou oppi rots sterk.
Winde sal aan jou blaaie werk.
Reent en mis en hael en sneeu.
Windpomp staan vir 'n eeu.
Teen die koppie en inni vallei.
Berge en dale sal ons skei.
Die wind volg sy eie baan.
Die windpomp sal sterk staan.
Die windpomp gaan soek nie die wind.
Waai wind tot waar jy die windpomp vind.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie