Die son skyn op Mu00f4reson
Die son skyn op Mu00f4reson

Die son skyn op Môreson

Maria Eiseb
’n Skenking van skryfbehoeftes ter waarde van N$4 500 is onlangs aan die skool vir gesiggestremdes in die hoofstad gemaak.

Dít deur Writers of Hope en Bank Windhoek.

Tydens die oorhandiging het me. Sharon Jenneker, hoof van Bank Windhoek se welstandafdeling, gesê die skenking is deel van hul Back to School-projek en Môreson Skool is as begunstigde gekies.

Tydens die oorhandiging het mnr. Smithley Engelbrecht, departementshoof by die skool, gesê dit mag gering wees in ander se oë, maar vir die skool beteken die skenking baie.

“Ons waardeer dit regtig,” het hy gesê.

Volgens Engelbrecht kom baie van die gesiggestremde kinders uit minderbevoorregte gemeenskappe.

“Ons het baie drome vir die kinders en glo dit sal bewaarheid word as dit met die ondersteuning van belanghebbendes gedoen word,” het hy gesê.

Die skool se graad 9-leerlinge het die items ontvang.

Kommentaar

Republikein 2024-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!